die huweliksbevestiging van

Kallie & Kirsten-Anne

Ons nooi jou uit om te deel in die vreugde van ons heel mooiste dag

Kallie Pretorius

Ons is ongelooflik dankbaar om hierdie nuwe hoofstuk saam te begin, en ons sal dit baie waardeer indien julle hierdie besonderse dag saam met ons kom vier.

Kirsten-Anne Jooste

19 Desember 2026

Bevestig asseblief julle bywoning voor 30 September 2026 sodat ons die nodige reëlings kan tref.

Die verlowing

Datum:

19 Desember 2026

Tyd:

15:30 vir 16:00

Kleredrag:

Semi-Formeel

Tema:

Laventel & Eucalyptus

Die Venue

Murasie Church, Bethlehem

Kliek op die knoppie om rigting aanwysings te kry

Gastehuise in bethlehem

The Hank Guesthouse

The Green Olive Guesthouse

La Croche Guesthouse

Perfect Corner Bed & Breakfast

Perfect Corner B&B

De Witte Huis

De Witte Huis

Pandora’s Guesthouse

Pandora’s Guesthouse

The Orchid Guesthouse

The Orchid Guesthouse

Cambridge Guesthouse

Cambridge Guesthouse

Bevestig Jou Bywoning

Pretorius Troue RSVP
Jou teenwoordigheid is vir ons genoeg.
Vir diegene wat wel 'n geskenk wil gee, julle is meer as welkom.

Ons sien ongelooflik uit daarna om hierdie spesiale dag saam met julle te deel

© 2026 Kallie & Kirsten-anne by Purple Umbrella Web Studio.
ALL RIGHTS RESERVED